Baie geluk aan Ephraim Chiloane Jnr, en sy spanmaats wat Suid-Afrika by die Meestershokkie Wêreldbeker verteenwoordig het as deel van die Mens35 IMC B-span. Hulle het 'n eerste plek in die toernooi behaal nadat hulle Australië in die eindronde geklop het.
Span Suid-Afrika het 'n moeilike begin gehad, nadat hulle 4-4 gelykop teen Duitsland gespeel het in hul eerste wedstryd, en hul tweede en derde wedstryde teen Australië en Frankryk verloor het. Soos die aard van alle Suid-Afrikaners is, het hulle 'n terugkeer gemaak en met 9-1 teen Zimbabwe gewen in die kruispoelwedstryd om deur te dring na die eindronde.
Congratulations to Ephraim Chiloane Jnr, and his teammates who represented South Africa at the Masters Hockey World Cup as part of the Mens35 IMC B-team. They took first place in the tournament after beating Australia in the finals last night.
Team South Africa had a rocky start, drawing 4-4 against Germany during their first game, and losing their second and third games against Australia and France. As the nature of all South Africans is, they made a comeback and won 9-1 against Zimbabwe in the cross-pool game to advance to the finals.