Hokkie (Mediumskole)
0/14, 0/15 en 1ste spanne speel in die Noordvaal-Trofee kwarteindstryd.
014 span speel ook in die semi-finaal.
0/14, 0/15 en 0/16 spanne is Limpopo Kampioene.
Rugby (Mediumskole)
0/15 span speel in die Beeld-Trofee kwarteindstryd.
0/15 en 2de span Limpopo Kampioene.
Swem: Limpopo Swemspan
Leani Blignaut, Marizanne Els, Annelet Rossouw, Monecia Maree en Pieter Moolman
Swem: SA Skole Swemkampioenskappe
Leani Blignaut - Silwer en Brons
Annelet Rossouw - Brons
Marizanne Els - Brons
Kultuur
Die senior toneelgroep dring deur tot die streeksfinaal van die ATKV-Tienertoneelkompetisie.

