Afrikaans English
Prestasies 2008

Atletiek
SA Kampioenskappe deelname:  Shannon Ekman, Johan Fourie, Paul Coetzee, Gilbert Mhlabane

Hokkie (Mediumskole)
0/14 en 0/15  A-spanne wen die Noordvaal-Trofee

Rugby (Mediumskole)
Die 1ste span is naaswenners van die Beeld-Trofee

Swem
Agt swemmers neem deel aan die SA Kampioenskappe, waarvan drie kwalifiseer vir Senior
Nasionale Kampioenskappe:  Leani Blignaut, Hennie Terblanche, Monecia Maree

Kultuur
Jolandi Ehlers vertolk 'n rol in Houtkruis, die eerste Afrikaanse Gospel Musical, en lewer 'n solovertoning