Afrikaans English
Matriekuitslae 2008

Gedurende 2008 behaal Ben Viljoen weer 'n 100% slaagsyfer - vir die 5de agtereenvolgende jaar.  146 onderskeidings in totaal en 77% van die leerders behaal universiteitsvrystelling.

Leerders
8 Onderskeidings:  Japie Chalmers
7 Onderskeidings:  Dani Viljoen en Charles Roberts
6 Onderskeidings:  Marisa Bester, Inge Verwey, Phillip van der Merwe en Luani Combrink
5 Onderskeidings:  Madrinet Coetzee

Vakonderskeidings
Wiskunde:  17
Engels:  10
Afrikaans Huistaal:  10
Rekeningkunde: 8
Wiskundige Geletterdheid:  30
Besigheidstudies:  8