Afrikaans English
Koshuise

Ben Viljoen se koshuise is in die mooiste omgewing wat 'n mens kan kry.  Rustig onder die bome en 'n hanetree van die skool af. 

Daar is tyd vir studie, sport en bowenal - vet pret.  Inwoners kry in Graad 12 elkeen sy eie kamer en alle kamers kan self geverf en mooi gemaak word.