Afrikaans English
ATKV

ATKV-Redenaars 2010:
Hoërskool Ben Viljoen bied in 2010 weer die ATKV redenaars vir Limpopo-Suid hier by ons aan. Hier volg die nuutste inligting:

Temas vir 2010
GR 1 – 3 (2 tot 4 minute) Lekker goed Mors My mense GR 4 & 5 (4 tot 5 minute) Werk Padtekens Verbeelding
GR 6 & 7 (4 tot 5 minute) Foute Respek Balans  
GR 8 & 9 (5 – 7 minute) Tienerkommunikasie Erkenning Trots GR 10 – 12 (5 tot 7 minute) Sisteme Kompromie Wasem
Datums en Plekke:
28 April 2010 – Laerskole: Limpopo Suid - Eerste ronde - Hoërskool Ben Viljoen
29 April 2010 – Hoërskole: Limpopo Suid - Eerste ronde - Hoërskool Ben Viljoen
23 Julie 2010 – Limpopo Streeksfinaal (laer- en hoërskole) - Hoërskool Ben Viljoen
18 Augustus 2010 – Landswye finaal: Gr. 1 - 7 - Moontlik Buffelspoort
19 Augustus 2010 – Landswye finaal: Gr. 8 – 12 - Moontlik Buffelspoort