
Elrie Enslin het op 21 en 22 Maart 2025 aan die eerste en tweede rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hierdie rondtes het plaasgevind by die Sanadors Equestrian Centre in Warmbad.
Op Vrydag, 21 Maart, het Elrie met King deelgeneem en die volgende plekke verwerf:
2de plek - Fig. 8 Flags
2de plek - Bi-Rangle
1ste plek - Hurry Scurry
3de plek - Quadrangle
1ste plek - Single Stake
Sy word ook aangewys as die algehele kampioen van die dag.
Op Saterdag, 22 Maart, het Elrie met King deelgeneem en die volgende plekke verwerf:
3de plek - Barrel Race
1ste plek - Fig. 8 Stake
2de plek - Poles 1
1ste plek - Speedball
Sy word ook aangewys as die algehele reserwe kampioen van die dag.