.jpeg)
Huis Cherié het gisteraand, 25 Maart, 'n uiters suksesvolle Masterchef aand aangebied. Die leerders het kans gekry om geheime, unieke disse met aartappels op te tower wat dan deur Oom Rynaard en Juf Adrie de Klerk beoordeel is.
Baie geluk aan die Graad 12's wat die aand gewen het!