Ons eerste netbalspan bedank graag die Bidvest McCarthy Groep vir die borgskap van hulle wedstrydklere vir die 2025-seisoen. Ons dogters lyk spoggerig!