'n Wenskool...
in 'n pragtige omgewing...
waar almal tuis voel...
en elkeen 'n wenner is!

Language Switcher

Facebook

Teken In

Tel die dae

Eksamen begin!

29.05.2013 - 07:00 o'clock

Time remaining

School Communicator

Download School Communicator

 


SMS Netwerk Skakel

Kontak Ons

Epos:
Onderwerp:
Boodskap:
Hoeveel is 1+1? (Nommer)

Welkom by Ben Viljoen!

Op 21 Februarie 1947 is Hoërskool Ben Viljoen amptelik geopen. Ons vier dus al hierdie jaar 66 goue jare!

Ons is baie trots op ons skool en sy ryk tradisie. By Ben Viljoen streef ons daarna om elke kind, in samewerking met die ouerhuis, akademies, fisies, geestelik en sielkundig voor te berei vir die lewe na skool.

Geniet die reis saam met ons deur die webbladsye van Hoërskool Ben Viljoen en ontmoet die leerlinge, onderwysers en gemeenskap betrokke by die bou van 'n juweel in Limpopo.


SCHOOL COMMUNICATOR NUUS

Download the Ben Viljoen School Communicator

Wired Tech

Monsanto

Supa Quick