Deur die jare, het Ben Viljoen verskeie noemenswaardige persone opgelewer. Hierdie persone het nie noodwendig op die sportgebied uitgeblink nie, maar op ander gebiede insluitende kultuuraktiwiteite en leierskap.
"die sukses van enige skool kan gemeet word aan die bydrae wat die alumni aan die samelewing maak" - John F. Kennedy
Sportsterre wat uitgeblink het, sluit in:
Rugby:
Ewoud Malan | Springbokrugbyspeler no. 512 |
Jaco van der Westhuyzen | Springbokrugbyspeler no. 696, o.18 en o.19 Suid-Afrikaanse rugbyspan |
Pierre Uys | Springbokrugbyspeler no. 738 |
Phillip 'Draadkar' de Lange | Curriebeker rugbyspeler |
Gert Vogel | Suid-Afrikaanse Plattelandspan, Wes-Transvaal sowel as Noord-Transvaal rugbyspanne. Hy was ook deel van die Wes-Transvaalse rugbyspan wat teen die All Blacks, Franse sowel as Argentyne gespeel het en oorwinnings in al drie wedstryde behaal het. |
Johan Mees Erasmus | Super Rugbydebuut vir ACT Brumbies (Australië) |
Paul Hoffman | Transvaal Bondespan, Curriebeker, Super Rugby en Vodacombekerrugbyspeler |
Riaan Pretorius | Transvaal Bondespan, Suid-Afrikaanse Hoërskolespan en Curriebeker rugbyspeler |
Marius Heyns | Transvaal Bondespan en Curriebeker rugbyspeler |
Marnus Uijs | United Rugby Championship debuut vir Connacht (Ierland) |
Kobus Marais | Curriebeker, Vodacombeker, Federale 1(Frankryk) rugbyspeler |
Pieter Morton | Curriebeker, Vodacombeker, Federale 1(Frankryk) rugbyspeler |
Liske Lategan | Suid-Afrikaanse vrouesewesrugbyspan, Olimpiese Spele 2024 |
Dawid Louw | o.19 Pumas |
Ross van Reenen | Vrystaatse Curriebeker wenspan (1976) |
Willem Victor | o.19 Luiperds |
Geyer Steenkamp | Mauritius Nasionale Span, San Clemente Rhinos Curriebeker (Mzanzi-Liga) |
Rickus Prinsloo | Suid-Afrikaanse Dowerugbyspan |
Jeandre Johnson | Limpopo Blou Bulle o.21 |
Hokkie
Nicolene Terblanche | Proteas Hokkiespeler/kaptein, Olimpiese Spele 2012 |
Armin Bezuidenhout | Suid-Afrikaanse hokkiespan toer na Maleisië |
Corné Olivier | Suid-Afrikaanse hokkiekampioenskappe (span eindig 3de) |
Le Roux Kruger | Suid-Afrikaanse hokkiekampioenskappe (span eindig 3de) |
Ephraim Chiloane | Suid-Afrikaanse hokkiekampioenskappe (span eindig 3de) |
Miralde Groenewald | Tuks Hokkieoefengroep |
Swem
Karin Prinsloo | Afrika Junior Swemkampioenskappe, Olimpiese Spele 2012 |
Mighael Alberts | Suid-Afrikaanse o.16 50m vryslag wenner en rekordhouer (2023) |
Coenraad de Beer | Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe (verwerf 'n eerste plek in 50m rugslag), genooi na Olimpiese Proewe |
Frikkie Smith | Suid-Afrikaanse Swemkampioenskappe (verwerf 'n tweede plek), kaptein van Noordelike provinsie swemspan, Suid-Afrikaanse Plattelandse swemspan |
I van der Merwe | Suid-Afrikaanse swemspan (toer na Taiwan) |
Hennie Terblanche | Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskappe (verwerf 'n derde plek), kwalifiseer vir Senior Nasionale Swemkampioenskappe |
Annelet Rossouw | kwalifiseer vir Jeugfinaal van 50m borsslag |
Armand Smit | Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe (verwerf 'n sesde plek in 100m borsslag) |
Johan Moolman | Suid-Afrikaanse Swemkampioenskappe (verwerf 'n eerste plek in 50m vryslag), deelname aan Grand Prix-swemreeks |
Jano Beukes | Suid-Afrikaanse Senior Nasionale Swemkampioenskappe |
Gimnastiek
Elize Coetzee | Springbok Gimnas |
André Engelbrecht | Springbokkleure (Trampolien) |
D Olivier | Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe |
T Scholtz | Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe |
J van Zyl | Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe |
D Opperman | Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe |
Annindita Hoque | Suid-Afrikaanse Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe |
Cherise Naude | Suid-Afrikaanse Ritmiese Gimnastiekkampioenskappe |
Charné Viljoen | Suid-Afrikaanse Euro Trampolien-kampioen |
Gevegskuns
Adele Nienaber | Karate Wêreldkampioenskappe (verwerf 'n derde plek) |
Chris Roos | Suid Afrikaanse Bokser |
Vinette du Plessis | Proteakleure vir Taekwondo, vyf keer Suid-Afrikaanse kampioen en drie keer Afrika-kampioen |
Robbie van Niekerk | Karate Wêreldkampioenskappe |
Marnus Jardin | Springbokkleure vir Stoei |
Anton Booysen | Kimura Shikokai Internasionale Karate Wêreldkampioenskappe |
Nikus Lourens | Kimura Shikokai Internasionale Karate Wêreldkampioenskappe (verwerf 'n vierde plek) |
A Strydom | Karate Wêreldkampioenskappe |
C Euckerman | Karate Wêreldkampioenskappe |
PJ Schaatsma | Suid-Afrikaanse Jeug Stoeikampioenskappe (verwerf 'n derde plek) |
Christi Backhouse | Internasionale Karate Kampioenskappe |
DC Oosthuizen | Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe (derde plek) |
Boogskiet/Prysskiet
Benito van Leeuwen | Springbokkleure in Boogskiet |
K Fuls | Beste dogterskut in Mpumalanga, Suid-Afrikaanse Prysskietkampioenskappe |
Henco Kleynhans | Suid-Afrikaanse Luggeweer kompetisie (wenner van Springer-afdeling) |
Yolandi Enslin | Suid-Afrikaanse Prysskietkampioenskappe (verwerf 'n vyfde plek) |
Ané Pretorius | Suid-Afrikaanse Prysskietkampioenskappe (silwer meriete balkie) |
Jaco Pretorius | Suid-Afrikaanse Prysskietkampioenskappe (brons meriete balkie) |
Tweekamp/Driekamp/Ysterman
Theodore Kleynhans | Driekamp Springbok |
Alwyn Badenhorst | Driekamp SA's wenner - 2004 |
Gizelde Strauss | Tweekamp- en Driekamp Wêreldkampioenskappe |
S Schutte | Tweekamp SA's wenner - 1990, Junior Springbokkleure |
Jano Beukes | Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe (verwerf 'n vyfde plek) |
K de Jager | Ultra Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe (verwerf 'n derde plek) |
H Badenhorst | Ultra Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe (verwerf 'n vierde plek) |
Driaan Badenhorst | Suid-Afrikaanse Biathlo Kampioenskappe (verwerf derde plek) |
Tiaan Niemann | kwalifiseer vir die 2023 VinFast Ysterman Wêreldkampioenskappe |
Rekenaarspeletjies
Sarel van Jaarsveld | Proteakleure by Mindsport SA vir deelname aan die Nasionale Mansafdeling vir die speletjie 'Counterstrike Go' |
Atletiek
Liana Kotze | Junior Springbokspan, kaptein van Suid-Afrikaanse Skolespan |
Rorisang Rammupudu | Afrika-Spele |
Hansie Gouws | Suid-Afrikaanse Skole Uitnodigingspan |
Alida Swanepoel | Suid-Afrikaanse Skole Uitnodigingspan |
Annabel Nel | Suid-Afrikaanse Skole Uitnodigingspan |
Zacharia Sekokotla | Suid-Afrikaanse Jeugspan |
Gymkhana/Perdesport
G van Staden | Springbokkleure |
P van Staden | Springbokkleure |
Diana Hoffman | wen liggewig afdeling van Drienasies uithourit |
Faseeha Bhikhoo | Hoërskole Victor Ludorum tydens SANESA Suid Afrikaanse Perdrykampioenskappe |
Gholf
Anro Kotze | Inter-Provinsiale Toernooi, Limpopo Junior Kampioen, Suid-Afrikaanse Skole Gholfkampioenskappe |
JG Greyling | Inter-Provinsiale Toernooi |
Christiaan Rossouw | Gauteng Foundation Gholfspan |
Ian Jacobs | Mpumalanga Junior Ranglys nommer 1 speler, Worcester Ope-wenner |
Zane Nel | Suid-Afrikaanse Skole Gholfkampioenskappe |
Tennis
J Mong | Suid-Afrikaanse Junior Tennisspan |
S Potgieter | Inter-Provinsiale Junior Tennisspan |
Marizelle Nell | Inter-Provinsiale Junior Tennisspan |
Carli Nell | Inter-Provinsiale Junior Tennisspan |
Anindo Hoque | Inter-Provinsiale Junior Tennisspan |
Krieket
Jaco van der Westhuyzen | Senior Witbankdistrik-krieketspan, Transvaalse Plattelandse krieketspan, uitnodigingspan teen Wes-Indiese uitnodigingspan |
Louis Gouws | Transvaalse Plattelandse krieketspan |
Zander Claasen | Senior Witbankdistrik-krieketspan |
Lucas Schutte | Senior Witbankdistrik-krieketspan |
Carel van Rooyen | Senior Witbankdistrik-krieketspan |
Kallie Schuld | Senior Witbankdistrik-krieketspan |
Delene de Jager | o.19 dames Suid-Afrikaanse skim-krieketspan |
Netbal
Sonelja Smalberger | Suid-Afrikaanse Spele Netbalspan |
Roelien Bischoff | Suid-Afrikaanse Spele Netbalspan |
Lehlogonolo Ntobeng | Telkom Jeugtoernooi, aangewys onder Top 35 spelers |
Leoné Pieters | Internasionale Netbaltoernooi in Hong Kong |
Liske Lategan | Internasionale Netbaltoernooi in Hong Kong |
Lynnette Booysen | Internasionale Netbaltoernooi in Hong Kong |
Simphiwe Mathibeli | Internasionale Netbaltoernooi in Hong Kong |
Jukskei
F van Zyl | Suid-Afrikaanse kleure |
Fietsry
Wilhelm van der Merwe | Que Sera fietswedren wenner, kwalifiseer vir Cape Argus |
Binnenshuise Roeikampioenskappe
Jean-Jacques Rossouw | eerste plek en nuwe wêreld rekord op vir mans in die ouderdomsgroep 21-22 jaar |
Op kultuurvlak is ons uitblinkers
Sangers
Johan 'Fatman' Brummer | bekende deelnemer aan The Voice South Africa |
Talana Janse van Vuuren | deelnemer aan 'Kom ons Kareoke', gewese lid van die sanggroep Mwah! en het tans 'n solo loopbaan |
Jolandi Ehlers | rol in Houtkruis: die eerste Afrikaanse Gospel musiekblyspel, stel eerste CD genaamd 'Pa' vry deur Storm Records |
Fanie Hartzenberg |
deelnemer aan 'Kom ons Kareoke' |
Onike Janse van Vuuren | AMTC (Amerikaanse Talent kompetisie) en word aangewys as algehele tienersanger wenner, solo loopbaan |
Elmé Oosthuizen | SATCH (Suid-Afrikaanse Talentkompetisie) en verwerf goud vir sang in die Kontemporêre kategorie, word genooi na Broadway Experience in 2015 |
Kobus de Kock Jnr | sanger van The Black Cat Bones |
Marice de Jager | Tuimeltrein |
Christian Venter | Tuimeltrein |
Marius Wessels | Coffee Snobs |
Skrywers
André Pretorius | Skrywer van reisbundels, joernalis by die Beeld |
Martjie Bosman | Suid-Afrikaanse digter en wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Digkuns |
Magda Luus | Skrywer bekend vir stories in Siembamba |
Christo Golden | Bloss Jeugtydskrif redakteur |
Kyla Diamond | Bloss Jeugtydskrif skoonheidsredaktrise |
Rosaline Mtsweni | Bloss Jeugtydskrif suksesredaktrise |
Jessica Mtsweni | skrywer van Girl In Progress: Lessons From A Dreamer and An Eternal Optimist |
Tshepo Matlheketlha | Digter: That Cloud has a Sylver Lining |
Natalie Helberg | self-gepubliseerde skrywer- The Three Phases |
Corné Scholtz | skrywer van Edinia: My Journey Begins |
Fotograwe
Kyla Diamond | Kyla Diamond Photography |
Rowan Poortier | Sony x Kapama-deelnemer |
Merize Buitendag | Merize Blom Lifestyle Photography |
Jean-Marie Heyns | Jean-Marie Heyns Fotografie, wenner van ATKV DigiKuns Fotografie-afdeling 2024 |
Jeanette Swanepoel | Lens of Swan |
Kompetisies
Elsabé Ras | Skoolwenner van Sanlam Algemene Kenniskompetisie (1998) |
Evana de Klerk | Mej Matriek Suid-Afrika |
Tharina Barnard | Amerikaanse Talentkompetisie |
Awandé Geyser | Amerikaanse Talentkompetisie |
Cherise Smit | Amerikaanse Talentkompetisie |
Tiaan de Klerk | Beeld Kreatiewe Skryfkompetisie (eindig onder Top 30) |
Merize Beukes | Storiewerf skryfkompetisie (verwerf 'n derde plek) |
Aktrises/Akteurs
Elzette Maarschalk | Suid-Afrikaanse aktrise |
Willie Blignaut | vertolk die rol van die verlore reisiger 'A Boarding Line', drie CATA-benoemings ontvang vir sy verskeie rolle |
Anmari Oosthuizen | vryskut Produksie Koördineerder (Homebrew Films, Red Pepper Pictures, Red Letter Productions en Infinity Films) |
Elmé Oosthuizen | Suid-Afrikaanse aktrise: Liewe Lisa, Lui maar op, Belinda, Magda Louw, Suidooster, Trompoppie |
Michael Conradie | Roep van die Visarend (1982), Skooldae (1981), Geknelde Land (1984), Mauwie, Skoolplaas-stories (1985), Die Jare Daarna... (1986) asook ‘n verskyning in Vyfster 2 (1986) |
Aanbieders/Sprekers
Christo Golden | Aanbieder en Motiveringspreker |
Janice Swart | TV aanbieder van Tiener TV |
Andre Retief | Radio Kragbron-omroeper |
Kunste
Zanele Skhosana | Wêreld Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste – goue medalje |
Willie Blignaut | Artium Skole Vereniging Kunskompetisie - algehele wenner |
Kabous de Wet | digter/ skilder, finalis van SASOL New Signature 2024-kompetisie |
Toekennings
Janci Bisschoff | Thuthuka-juwelierspryse in die kategorie: Nuwe Talent |
U-Dream Global
Drian van den Heever | deel van U-Dream Global (twintig tieners bou 'n vliegtuig waarmee twee tiener vlieëniers van Kaap tot Kairo vlieg) |
Ons het uitblinkers op die leierskap gebied ook!
Studenteraad
David Kabwa | die Universiteit van Pretoria se Studenteraadsvoorsitter vir twee termyne |
C van den Heever | NWU Pukke Kultuurkomitee, Kultuurraad sekretaresse en Kultuurraadvoorsitter |
H Liversage | NWU Pukke Studentebelange |
Huiskomitee
Thuli Msiza | Primaria van Sonop Dameskoshuis (Universiteit van Stellenbosch) |
Anina Koekemoer | onder-Primaria van Vergeet-My-Nie Dameskoshuis (NWU Pukke) |
Jano Beukes | Huiskomitee van Huis Visser (Universiteit van Stellenbosch) |
Bianca Louwrens | Huiskomitee van House Mags (Magrietjie) (Universiteit van Pretoria) |
Sonel Frade | Huiskomitee van Huis Ikageng (Inka) (Universiteit van Pretoria) |
Pieter Minnaar | Sosiale Huis Komitee -Lid van die Jaar by NWU Pukke |
Anica Kock | Huiskomitee van Welwitschia (Universiteit van die Vrystaat) |
Tjar-Lize van der Walt | lid van Huis Teologie (Universiteit van Pretoria) |
MJ Koekemoer | Primarius van Veritas Manskoshuis (NWU Pukke) |
Thinus Dreyer | Huiskomitee van Excelsior Manskoshuis (NWU Pukke) |
Hennie Botha | Huiskomitee van Sonop Manskoshuis (Universiteit van Pretoria) |
Ben Augostine | Huiskomitee van Huis Ratau (NWU Pukke) |
Sumari Bredell | Huiskomitee van Minjonet (NWU Pukke) |
WJ du Plessis | Primarius van Huis Visser (Universiteit van Stellenbosch) |
Claudia Olivier | Huiskomitee van Nerina (Universiteit van Pretoria) |
Mariska Vosloo | Huiskomitee van Wanda (NWU Pukke) |
Camilla Diaz | Huiskomitee van Katjiepiering (Universiteit van Pretoria) |
Christiaan Rossouw | Huiskomitee van Dagbreek (Universiteit van Stellenbosch) |
Chanelle Smith | NWU-Pukke se Kampus Studente Raad (KSR) - Portefeuljekomiteelid van Fondswerwing en JOOL-kantoor vir die termyn 2023/2024 |
Ruan Roos | Huiskomitee van De Wilgers (NWU Pukke) |
Toekennings
Lerato(Kekana) Lehabe | ontvanger van die "IRMSA Up & Coming Risk Manager of the year" toekenning |
Uitvoerende Raad/Unie President/ Spanbestuur
Boet Fick | oud-Blou Bulle Rugby Unie se president (2005-2010) |
Ross van Reenen | Uitvoerende Hoof van Vrystaat Rugby (2021) |
Motheo Rabodiba | Spanbestuurder van die Fidelity ADT Leeus o.19, o.21 en Senior Currie Cup span |
Ons akademiese uitblinkers is
Kau Mohlamonyane |
het tydens 2017 aan die Eskom Wetenskap Ekspo deelgeneem en is in 2018 genooi na die Intel Internasionale Wetenskap en Ingenieurswese (Intel ISEF) uitstalling in Pittsburgh, Pennsylvania. |
Prof. GJC (Gert) Jordaan |
Tydens ‘n 2009 vergadering van die Kuratore van die GKSA, is hy aangewys as die Rektor van die Teologiese Skool in Potchefstroom vir 'n termyn van drie jaar. |
Die opkoms van sosiale media het ook veroorsaak dat ons 'n paar "influencers" het, wat beteken dat hierdie oud-leerders floreer op sosiale media platforms soos TikTok en Instagram:
Nikus Lourens | TikTok en Instagram |
Andreas Stylianou | TikTok en Instagram |