Elke tweede jaar vind daar 'n Kultuurfees plaas wat die normale orde van 'n jaarlikse revue onderbreek en dus leerders die geleentheid gee om aan 'n groter verskeidenheid items deel te neem.Onder leiding van verskeie personeel, word die volgende items aangebied as deel van die kultuurfees. Die wenners word deur 'n onafhanklike paneel van moderators beoordeel:
Kategorieë:
Tonele |
Voordrag |
Sang/ Musiek |
Fotografie |
Visuele Kuns |
Blokskilder |
Kreatiewe Skryfwerk |
Dans |
Algemene Kennis |